First Love Ministries - Podcast

First Love Ministries - Podcast

By Henru Pieters

Calling the Church back to her First Love Jesus - Yeshua, and preaching the Gospel to all Nations.
Preparing the Bride through prophetic prayer and teaching.
Available on
Pocket Casts Logo
Spotify Logo
Currently playing episode

Geestelike Identiteit

First Love Ministries - PodcastMar 24, 2025
00:00
41:57
Geestelike Identiteit

Geestelike Identiteit

Deel 2 as opvolg na Wie is Ek Nou?

Ek bemoedig jou om die grafiek af te laai om die beste waarde te kry uit hierdie episode.

Ek lê die fondasie in hierdie episode: Die natuur van mens soos ontvang na die sondeval en die groot krisis, die dood van self en wedergeboorte.

Hierdie beginsels moet verstaan word om ons geestelike identiteit te begryp. Dit is net in oorsig aangeraak en geensins raak ek aan die dieper aspekte van ons "Identiteit in Yeshua" nie.

Mar 24, 202541:57
Wie is Ek Nou?

Wie is Ek Nou?

Die Twee Huis lering volgens die Bybel. Identiteit is die hart van die saak. Is die Twee Huis lering Geestelik of Vleeslik gefokus?

In hierdie episode gee ek 'n oorsig die ontstaan van die verdeeldheid van Israel in twee koninkryke. Hoe hulle in balingskap gegaan het en ook weer verenig is deur Yeshua in 'n Nuwe verbond.

As Israel nie verenig is met God deur 'n Nuwe verbond nie, dan kan hulle ook nie die lig vir die nasies wees nie.

Mar 24, 202544:31
Intersessie - Die Brandwag Bediening - Les 4

Intersessie - Die Brandwag Bediening - Les 4

Die Brandwag Bediening is so belangrik vir die Kerk vandag om weer herstel te word.

Ons kyk prakties na hoe werk die Brandwag Bediening.

May 28, 202301:16:16
Intersessie - Genoeg Sout vir die Stad - Les 3

Intersessie - Genoeg Sout vir die Stad - Les 3

Wanneer die roepstem van ongeregtigheid meer word as die van die intersessors dan is daar nie 'n barmhartigheid nie, maar verwoesting.

Mag ons roepstem van intersessie groter wees as die van die ongeregtigheid in ons generasie.

May 28, 202301:17:54
Intersessie - Goue Wierook Altaar - Les 2

Intersessie - Goue Wierook Altaar - Les 2

Ons moet elkeen 'n Goue Wierook Altaar bou in ons persoonlike lewe, waar ons aanbidding en intersessie konstant soos 'n wolk kan wees voor die aangesig van die Here. Hoe lyk 'n Goue Wierook Altaar in ons lewens?

May 28, 202301:28:32
Intersessie - Hoekom Gebed? - Les 1

Intersessie - Hoekom Gebed? - Les 1

Hoekom moet ons bid, as God in beheer is van alles? Het jy al so gedink of ander gelowiges gehoor so redeneer?

God het die mens aan Sy plan gebind, daarom moet ons saam met God werk deur gebed.

May 05, 202301:34:06
Haggai: Die Komende Groter Heerlikheid

Haggai: Die Komende Groter Heerlikheid

Daar is 'n Groter Heerlikheid geprofeteer deur Haggai, het die Heerlikheid al gekom in sy volheid of is daar nog iets meer vir ons om te verwag?

Daar is baie duidelik deur die Heilige Gees 'n beweging oor die wêreld om die Liggaam van Christus gereed te maak om die volheid van die Groter Heerlikheid te ontvang.

Die TYD IS NOU!

Feb 22, 202301:21:45
Haggai: Inleiding Deel 2

Haggai: Inleiding Deel 2

Waar pas die Profeet Haggai in die geskiedenis van Israel? Ons kyk eerste na die agtergrond van voor die verwoesting van Salomo se tempel tot na die Babiloniese balingskap.

Die Heilige Gees is besig om vandag dieselfde boodskap wat die Profeet Haggai gegee het ook vir ons generasie te gee.

Dit is NOU TYD om die Huis van die Here te bou.

Feb 21, 202339:04
Haggai: Inleiding Deel 1

Haggai: Inleiding Deel 1

Waar pas die Profeet Haggai in die geskiedenis van Israel? Ons kyk eerste na die agtergrond van voor die verwoesting van Salomo se tempel tot na die Babiloniese balingskap.

Die Heilige Gees is besig om vandag dieselfde boodskap wat die Profeet Haggai gegee het ook vir ons generasie te gee.

Dit is NOU TYD om die Huis van die Here te bou.

Feb 21, 202345:56
Die Profeet Joël: Die Groot Oorlog

Die Profeet Joël: Die Groot Oorlog

Deel 3

Joël profeteer van die oorlog wat alle oorloë sal eindig. Dit is 'n lokval van die almagtige waarin al die vyandige nasies ingevang gaan word.

Ons leef nou in die dae voor hierdie groot oorlog, die dae van die herstel van Israel en die Kerk, maar ook die van groot haat teen Israel en die Kerk.

Feb 13, 202357:21
Die Profeet Joël: Die Bruilof van die Lam

Die Profeet Joël: Die Bruilof van die Lam

Die laaste paar verse van Joël vertel hy van die groot bruilof van die Lam, die Fees van alle eeue.

Strome van lewende waters vloei uit die troon van God, dit klink baie soos die Heilige Gees, of is daar meer?

Feb 13, 202301:05:50
Die Profeet Joël: Die Hart van die Saak

Die Profeet Joël: Die Hart van die Saak

Deel 2

Daar is 'n groot krisis wat oppad was na Israel toe, maar tenspyte van die groot gevaar en die sonde van die volk, roep die Here dat hulle tot Hom moet bekeer met hul hele hart.

Joël 2:14 sê so mooi "wie weet miskien sal die Here berou van die onheil".

Joël gee vir ons die oplossing te midde van die krisis.

Feb 12, 202301:11:20
Die Profeet Joël: Inleiding

Die Profeet Joël: Inleiding

Die Profeet Joël se boodskap is kort maar kragtig, sy woorde ego deur die eeue as 'n waarskuwing vir die Kerk van die laaste dae.

Hoofstuk een word vers vir vers ondersoek in hierdie vier dele Bybelstudie reeks.

Die notas is gratis beskikbaar by www.firstloveministries.co.za onder free resouces.

Feb 12, 202301:05:14
Soek die Here met Ywer - Deel 4

Soek die Here met Ywer - Deel 4

Die Here beloon die wat Hom met ywer soek - Hebreërs 11:6.
Die Here is die beloner en die beloning.

Jan 03, 202337:19
Motivering vir 'n Lewe van Gebed.

Motivering vir 'n Lewe van Gebed.

Die Here het gesê Sy huis sal 'n Huis van Gebed wees. Die Kerk is geroep om 'n mense van gebed te wees.

Deur gebed het ons die geleentheid om die Koninkryk van God op aarde te sien kom.

Dec 14, 202249:11
Die Joël 2 Oplossing

Die Joël 2 Oplossing

Daar is 'n globale krisis wat bou en meer mense vra wat is die antwoord en oplossing vir hierdie krisis.

Die Here het vir ons baie duidelik die antwoord gegee in Joël 2.

Dec 14, 202255:47
Die Voorganger Boodskappers

Die Voorganger Boodskappers

Die Here is besig om Voorganger Boodskappers op te rig om Sy Bruid voor te berei vir die Laaste Dae.

Dec 13, 202201:05:31
Die Visie van die Eindtyd Bruid

Die Visie van die Eindtyd Bruid

Hoe lyk die Eindtyd Bruid uit die Here se perspektief?
Hoe gaan die Here ons help om gereed te wees vir Sy wederkoms?

Dec 02, 202257:44
Die Profetiese Woord vir die Kerk

Die Profetiese Woord vir die Kerk

Deel een van vier oor die Profetiese Woord vir AGS Imago Dei Barberton gemeente.

Nov 17, 202239:46
Soek die Here met Ywer - Deel 2

Soek die Here met Ywer - Deel 2

In deel 2 ondersoek ons die vraag "hoe moet ons tot God gaan?"

Die Bybel is duidelik dat God die hoogmoedige weerstaan, maar aan die nederige gee Hy groot genade (Jak. 4:6).

Ons moet leer om die Here in Gees en in Waarheid te aanbid (Joh. 4:24).

May 25, 202257:04
Soek die Here met Ywer - Deel 1

Soek die Here met Ywer - Deel 1

In deel 1 kyk ons om bietjie meer te leer wat die Woord sê van "geloof". Wat is geloof en hoekom is dit 'n vereiste as ons God wil behaag.

May 25, 202249:50
Opstanding diens - AGS Imago Dei

Opstanding diens - AGS Imago Dei

Maak ons oë oop Here om U te sien sodat ons harte weer brandend sal wees.
Jesus het opgestaan en Hy leef.

Apr 19, 202255:52
Mariepskop Hoedspruit - 03-04-2022

Mariepskop Hoedspruit - 03-04-2022

Johannes 7:37-39 was die tema Skrif vir die boodskap. Die Heilige Gees as die Lewende Water.

Apr 06, 202245:03
The Cost of Discipleship | Revival week Barberton

The Cost of Discipleship | Revival week Barberton

If it is possible for you, please read "The Cost of Discipleship" by Dietrich Bonhoeffer.

Mar 29, 202201:03:48
Mariepskop Hoedspruit - 27-03-2022

Mariepskop Hoedspruit - 27-03-2022

Ek wil net baie dankie sê aan Pastoor Barry en Therésa van der Merwe vir die geleentheid om by hulle te kon bedien.

Mar 29, 202257:24
Eerste Liefde Uitnodiging

Eerste Liefde Uitnodiging

Jesus ons Bruidegom nooi ons uit om Hom ons Eerste Liefde te maak.

In Openbaring 2:4 waarsku Jesus dat die kerk van Efesus hul eerste liefde verlaat het, en dat hulle moet vinnig bekeer en weer die eerste werke doen.

Het ons dalk ons eerste liefde verlaat en die verwondering wat ons in die begin gehad het vir die Here Jesus?

Mar 24, 202243:47
Inleiding: Israel in die Einde van Dae – Deel 3 Sessie 5

Inleiding: Israel in die Einde van Dae – Deel 3 Sessie 5

Die Bybel praat van ‘n groot oes in die Einde van Dae. Is daar werklik ‘n herlewing geprofeteer onder die nasies en in Israel?

Is  daar nog ‘n groter uitstorting van die Heilige Gees volgens die Bybel  wat ons kan verwag en wat sal die omstandighede wees op aarde?

Mar 15, 202252:33
Inleiding: Israel in die Einde van Dae - Deel 3 Sessie 4

Inleiding: Israel in die Einde van Dae - Deel 3 Sessie 4

Die Bybel praat van 'n groot oes in die Einde van Dae. Is daar werklik 'n herlewing geprofeteer onder die nasies en in Israel?

Is daar nog 'n groter uitstorting van die Heilige Gees volgens die Bybel wat ons kan verwag en wat sal die omstandighede wees op aarde?

Mar 15, 202254:55
Inleiding: Israel in die Einde van Dae - Deel 2 Sessie 3

Inleiding: Israel in die Einde van Dae - Deel 2 Sessie 3

Die groot oorlog tussen Israel en die nasies rondom hulle. Wie is  moontlik Gog van Esegiël 38 en die Antichris volgens die Ou Testament.

Is daar 'n wegraping voor of na die verdrukking?

Mar 15, 202258:35
Inleiding: Israel in die Einde van Dae - Deel 2 Sessie 2

Inleiding: Israel in die Einde van Dae - Deel 2 Sessie 2

Henru verduidelik uit die Skrif dat die herbou van die tempel in Jerusalem 'n belangrike onderwerp in die herstel van Israel is.

Mar 07, 202254:48
Deel 1 Inleiding: Israel in die Einde van Dae

Deel 1 Inleiding: Israel in die Einde van Dae

Hierdie is die eerste deel van 'n Bybelstudie oor Israel in die Einde van Dae.
Henru verduidelik wat die Einde van Dae is volgens die Bybel.
Die laaste 2000 jaar van Israel se geskiedenis word opgesom.

Mar 07, 202258:13
The Power of Faith | Henru Pieters | Revival week 16-11-2021

The Power of Faith | Henru Pieters | Revival week 16-11-2021

Sermon by Henru Pieters at Barberton Christian Worship Center.

Dec 27, 202147:27